YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 7:16

ROMEINE 7:16 Bybel vir almal (ABA)

En wanneer ek dinge doen wat ek nie wil doen nie, dan besef ek dat die wette goed is.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet goed is.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As ek dan doen wat ek nie wil nie, stem ek in met die wet dat dit goed is.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:16 Die Boodskap (DB)

Dit wys immers vir my dat die lelike dinge wat ek doen, verkeerd is. Dis teen God se wil.

Deel
Lees ROMEINE 7

ROMEINE 7:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ek doen wat ek nie wil doen nie en my gewete kla my daaroor aan, erken ek self dat die wet goed is.

Deel
Lees ROMEINE 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's