1
Romeine 2:3-4
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hoekom dink jy, o mens, wat húlle veroordeel wat sulke dinge voortdurend doen en dit sélf doen dat jy die oordeel van God sal ontvlug? Of waag jy dit teen die rykdom van Sy sagte goedheid en teen die geduld van Sy Gees en teen die plek wat Hy vir jou gegee het en besef jy nie dat die sagte goedheid van God jou wil lei om van die sonde af weg te draai na God toe nie?
Vergelyk
Verken Romeine 2:3-4
2
Romeine 2:1
As gevolg hiervan is daar nie ’n verskoning vir jou, o mens wat jou naaste veroordeel nie, want waaroor jy jou naaste oordeel, is jyself skuldig aan, want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge
Verken Romeine 2:1
3
Romeine 2:11
want daar is geen aanneming van die persoon by God nie.
Verken Romeine 2:11
4
Romeine 2:13
want dit is nie die hoorders van die geskrewe wet wat by God onskuldig is nie, maar die wat die wet doen, word onskuldig verklaar.
Verken Romeine 2:13
5
Romeine 2:6
Hy wat elkeen beloon volgens sy dade
Verken Romeine 2:6
6
Romeine 2:8
maar aan die wat die waarheid weerstaan en nie gehoorsaam nie, maar aan die bose gehoorsaam is, gee Hy woede, toorn
Verken Romeine 2:8
7
Romeine 2:5
As gevolg van die onsensitiwiteit van jou verstand, wil en emosie wat nie wil wegdraai van sonde af nie, versamel jy vir jou ’n skat van toorn vir die dag van die toorn en openbaring van die regverdige oordeel van God.
Verken Romeine 2:5