YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 2:13

ROMEINE 2:13 Bybel vir almal (ABA)

Want God spreek nie mense vry omdat hulle die wette ken nie. God spreek hulle vry as hulle dóén wat die wette sê.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nie dié wat die wet hoor, word deur God vrygespreek nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal vrygespreek word.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is tog nie die blote hoorders van die wet wat voor God regverdig is nie, maar dit is die daders van die wet wat geregverdig sal word.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

(Want nie die hoorders van die wet is regverdig voor God nie, maar die daders van die wet sal geregverdig word.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:13 Die Boodskap (DB)

Moenie dink dat God mense van hulle sondes vryspreek bloot net omdat hulle gereeld na die wet luister nie. Nee, Hy spreek net daardie mense vry wat alles doen wat die wet sê.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want dit is nie die blote aanhoor van die wet wat mense vrymaak van God se oordeel nie; dit is hulle wat God se wet gehoorsaam wat God se vryspraak ontvang.

Deel
Lees ROMEINE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's