ROMEINE 2:8
ROMEINE 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar party mense is selfsugtig. Hulle weet wat reg is, maar hulle doen dit nie. Hulle doen graag dinge wat verkeerd is. God sal kwaad bly vir hulle en Hy sal hulle straf.
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is — grimmigheid en toorn
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar dié wat uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid en toegee aan die ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn.
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar toorn en gramskap aan diegene wat uit eiesinnigheid ongehoorsaam is aan die waarheid en gehoorsaam aan die ongeregtigheid.
Deel
Lees ROMEINE 2ROMEINE 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar aan die wat twisgierig is en die waarheid nie gehoorsaam nie, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is, verontwaardiging en toorn
Deel
Lees ROMEINE 2