YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 2:6

ROMEINE 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie sal elkeen vergeld volgens sy dade

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Bybel vir almal (ABA)

God weet wat elke mens gedoen het en Hy sal elke mens oordeel oor wat hy gedoen het.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

wat elkeen sal vergeld na sy werke

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal elkeen vergeld volgens sy dade

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Hy sal elkeen beloon volgens sy dade:”

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie sal elkeen vergeld volgens sy dade

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Die Boodskap (DB)

Op grond van ons dade sal God dan besluit waar ons die ewigheid gaan deurbring.

Deel
Lees ROMEINE 2

ROMEINE 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

almal sal oordeel volgens wat hulle gedoen het.

Deel
Lees ROMEINE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's