YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 22:6

SPREUKE 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy vir 'n jongmens leer hoe hy moet lewe, dan hou hy aan om so te lewe, ook wanneer hy oud geword het.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Rig die jongmens af ooreenkomstig die pad wat hy moet loop; selfs wanneer hy oud geword het, sal hy nie daarvan afwyk nie.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Leer 'n kind in die pad wat hy moet gaan, en as hy oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Die Boodskap (DB)

Leer ’n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:6

SPREUKE 22:6 AFR83SPREUKE 22:6 AFR83SPREUKE 22:6 AFR83SPREUKE 22:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's