YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 22:3

SPREUKE 22:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Bybel vir almal (ABA)

'n Verstandige mens sien wanneer daar probleme kom, en hy vlug. Mense wat baie min weet, vlug nie, en hulle kry swaar.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Slim mens sien gevaar en skuil, maar onverstandiges gaan voort en betaal die prys.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Verstandige mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan voort en word gestraf.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Die Boodskap (DB)

’n Slim mens weet wanneer gevaar dreig. Hy weet hoe om dit te vermy. ’n Dom mens ken nie die lewe nie. Hy sukkel maar net aan.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat verstandig is, sien wanneer die onheil kom en kruip weg. Die onervare mens loop oopoë daarin vas en boet daarvoor.

Deel
Lees SPREUKE 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's