YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 22:4

SPREUKE 22:4 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand nederig is en hy respekteer en dien die Here, dan word hy ryk, en mense respekteer hóm, en hy lewe lank.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die beloning vir nederigheid en ontsag vir die HERE is rykdom, eer en lewe.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Deur nederigheid en die vrees van die HERE is rykdom en eer en lewe.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4 Die Boodskap (DB)

Mense wat die Here liefhet en nederig lewe, geniet respek en die goeie dinge van die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat nederig is en respek het vir die HERE, kry rykdom, eer en lewe.

Deel
Lees SPREUKE 22

SPREUKE 22:4

SPREUKE 22:4 AFR83SPREUKE 22:4 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's