YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 20:22

SPREUKE 20:22 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand slegte dinge gedoen het aan jou, dan moet jy nie sê jy sal ook slegte dinge doen aan hom nie, jy moet wag vir die Here, Hy sal jou help.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Moenie sê: Ek wil die kwaad vergelde nie! Wag op die HERE, dat Hy jou help.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie sê: “Ek wil my wreek oor die kwaad wat my aangedoen is” nie; vertrou op die Here, en Hy sal jou help.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Moenie sê, “Ek wil die kwaad vergeld” nie; wag op die HERE, sodat Hy jou help.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sê nie: Ek sal kwaad vergelde nie; maar wag op die HERE, en Hy sal jou verlos.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:22 Die Boodskap (DB)

Moenie jou wreek oor kwaad wat jou aangedoen is nie. Los dit liewer vir die Here. Hy sal jou help.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie sê: “Ek sal my wreek op die kwaad wat aan my gedoen is” nie. Wag eerder op die HERE. Hy sal jou saak hanteer.

Deel
Lees SPREUKE 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's