YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 20:3

SPREUKE 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is eerbaar om 'n rusie te vermy; enige dwaas kan 'n rusie begin.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is 'n eer vir 'n mens om van 'n woordewisseling weg te bly, maar elke sot laat 'n stryery losbreek.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Bybel vir almal (ABA)

Mense respekteer iemand wat nie wil twis nie, elke dwaas wil graag stry.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is eerbaar om 'n rusie te vermy; enige dwaas kan 'n rusie begin.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is 'n eer vir 'n mens om van 'n woordewisseling weg te bly, maar elke sot laat 'n stryery losbreek.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is 'n eer vir 'n man om op te hou van twis, maar elke dwaas sal inmeng.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Die Boodskap (DB)

’n Wyse mens bly weg van rusies en ’n gestry. Dit is net ’n dwaas wat sy neus oral insteek.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is eerbaarder om op te hou met ’n rusie; dis net dwase wat rusie soek.

Deel
Lees SPREUKE 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's