YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 20:19

SPREUKE 20:19 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat skinder, sê dinge wat ander mense nie moet weet nie, jy moenie vriende wees met iemand wat nie oppas wat hy sê nie.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar; laat jou dus nie in met een wat sy lippe laat oopstaan nie.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; bly weg van iemand wat baie praat.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie as 'n skindertong rondgaan, openbaar geheime; moet dus nie betrokke wees by iemand wat sy lippe oopsper nie.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat rondgaan soos 'n kwaadspreker, openbaar geheime; bemoei jou daarom nie met hom wat vlei met sy lippe nie.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:19 Die Boodskap (DB)

Wie loop en skinder, lap ander se geheime uit. Vermy praatkouse en skinderpraatjies.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit. Bly weg van iemand wat alte maklik praat.

Deel
Lees SPREUKE 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's