YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 2:1

HEBREËRS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Bybel vir almal (ABA)

Daarom moet ons baie meer luister na die dinge wat die Seun vir ons kom sê het. Ons moet dit doen sodat ons nie word soos 'n skip wat by die hawe verbydryf nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DAAROM moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom moet ons soveel te meer aandag gee aan dit wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdryf nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom moet ons des te meer ag gee op die dinge wat ons gehoor het, sodat ons dit nie ooit sou laat glip nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Die Boodskap (DB)

Ons moet wat ons gehoor het nie so ligtelik opneem nie. Ons moet ernstig daaroor wees sodat ons nie dalk op die verkeerde pad beland nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons moet dus baie styf vashou aan die boodskap wat ons gehoor het sodat ons tog nie dalk wegdryf nie.

Deel
Lees HEBREËRS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's