YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 2:18

HEBREËRS 2:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om dié wat versoek word, te help.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het self baie swaar gekry, en die duiwel het probeer om Hom te verlei, daarom kan Hy mense help wanneer die duiwel hulle ook wil verlei.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Hy self versoek is en gely het, kan Hy dié help wat versoek word.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om dié wat versoek word, te help.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, is Hy in staat om dié te help wat versoek word.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Die Boodskap (DB)

Juis omdat Hy self ervaar het hoe dit voel om swaar te kry en nee te moet sê vir versoekings, kan Hy mense wat ook in sulke situasies beland baie goed help.

Deel
Lees HEBREËRS 2

HEBREËRS 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat Hy self versoekings verduur het, kan Hy dié help wat onder versoeking swaarkry.

Deel
Lees HEBREËRS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's