YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Timotheos 4

1

2 Timotheos 4:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek het die goeie geveg baklei, my resies voltooi en my vertroue behou.

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 4:7

2

2 Timotheos 4:2

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

verkondig die boodskap; staan ywerig daarop, tydig en ontydig; berispe, spreek aan met baie aanhoudende geduld en lering

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 4:2

3

2 Timotheos 4:3-4

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want daar kom ’n tyd dat hulle die ware leer nie sal gehoorsaam nie, maar leermeesters bymekaarmaak volgens hulle eie begeertes, wat hulle gehoor kan streel en hulle sal hulle ore van die waarheid af wegdraai en na fabels toe draai.

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 4:3-4

4

2 Timotheos 4:5

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Jy egter, wees waaksaam in alles. Verdra booshede; doen die werk van ’n verkondiger van die goeie boodskap en vervul jou bediening

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 4:5

5

2 Timotheos 4:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Van nou af is daar vir my opsy gesit die kroon van onpartydige opregtheid waarmee my Meester my sal beloon op die dag wat Hy die regverdige sal beoordeel en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat Sy openbaring liefgehad het.

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 4:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timotheos 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest