YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Timotheos 3

1

2 Timotheos 3:16-17

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Elke geskrif wat deur die Gees geskryf is, is voordelig vir lering, vir korreksie, vir rigting en vir ’n kursus in onpartydige opregtheid sodat die man van God volmaak kan wees, volmaak gemaak vir elke goeie daad.

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 3:16-17

2

2 Timotheos 3:1-5

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Jy moet dít weet, dat daar in die laaste dae harde tye sal kom. Die mense sal lief wees vir hulleself en lief wees vir geld, grootpraters, trotsaards, kwaadpraters teen God, nie lojaal aan hulle eie mense nie, verwerpers van die onverdiende guns, boosaards, lasteraars (skinderaars), gevangenes van begeertes, wreedaards, haters van die goeie, verraaiers, impulsief, arrogant, wat begeertes liewer het as die liefde van God. Hulle het ’n vorm van respek vir God, maar is ver verwyderd van Sy krag. Verwyder sulke mense van jou af

Vergelyk

Verken 2 Timotheos 3:1-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timotheos 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest