2 TIMOTEUS 4:7
2 TIMOTEUS 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nie maklik om in Christus te glo nie, dit is soos wanneer iemand boks of wanneer hy resies hardloop. Ek het die resies klaar gehardloop, ek het aangehou om te glo.
2 TIMOTEUS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
2 TIMOTEUS 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.