1
2 Timotheos 2:15
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Let op jouself, dat jy jouself volmaak voor God aanbied, as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die boodskap van die waarheid reguit verkondig
Vergelyk
Verken 2 Timotheos 2:15
2
2 Timotheos 2:22
Vlug weg van al die begeertes van die jeug, hardloop na onpartydige opregtheid, vertroue, liefde, vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid, saam met die wat hulle beroep op ons Meester met ’n suiwer verstand, wil en emosie.
Verken 2 Timotheos 2:22
3
2 Timotheos 2:24
maar ’n slaaf van ons Meester behoort nie te baklei nie, maar behoort nederig te wees teenoor almal, lerend en met langdurige geduld
Verken 2 Timotheos 2:24
4
2 Timotheos 2:13
en as ons nie in Hom vertrou het nie, Hy bly vertrouenswaardig, want Hy kan Homself nie ontken nie.
Verken 2 Timotheos 2:13
5
2 Timotheos 2:25
sodat hy die wat teen hom stry in nederigheid kan leer sodat wanneer God hulle dalk sal gee om weg te draai van hulle sonde, hulle die waarheid sal ken
Verken 2 Timotheos 2:25
6
2 Timotheos 2:16
en leë, vrugtelose praatjies vermy, want hulle sal al meer by hulle boosheid byvoeg, húlle wat daarin praat
Verken 2 Timotheos 2:16