1
2 Timotheos 1:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want God het ons nie ’n Gees van vrees gegee nie, maar van krag, liefde en dissipline.
Vergelyk
Verken 2 Timotheos 1:7
2
2 Timotheos 1:9
Hy wat vir ons Lewe gegee het en ons geroep het met ’n afgesonderde roeping, (nie volgens ons dade nie, maar volgens Sy wil en die onverdiende guns wat van voor die tyd van die wêreld af, in eenheid met Yeshua, Die Gesalfde Een, aan ons gegee is
Verken 2 Timotheos 1:9
3
2 Timotheos 1:6
Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die gawe van God op te wek wat, deur die oplegging van hande, in jou is
Verken 2 Timotheos 1:6
4
2 Timotheos 1:8
Skaam jou daarom nie oor die getuienis van ons Meester en ook nie oor my, sy gevangene nie, maar raak slaags met die bose, deur die krag van God
Verken 2 Timotheos 1:8
5
2 Timotheos 1:12
Om hierdie rede verduur ek ook hierdie dinge en skaam ek my nie, want ek weet in Wie ek vertrou en ek is oortuig dat Hy in staat is om my vertroue te bewaar tot daardie dag toe.
Verken 2 Timotheos 1:12