YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 TIMOTEUS 2:24

2 TIMOTEUS 2:24 Bybel vir almal (ABA)

'n Dienaar van die Here moenie twis met ander mense nie, hy moet vriendelik wees met almal. Die dienaar moet vir ander mense kan leer en hy moet geduldig wees, ook wanneer hy swaarkry.

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2

2 TIMOTEUS 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en 'n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2

2 TIMOTEUS 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2

2 TIMOTEUS 2:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Dienskneg van die Here moenie rusie maak nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig, geduldig

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2

2 TIMOTEUS 2:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die kneg van die Here mag nie twis nie; maar wees sag teenoor alle mense, bekwaam om te leer, geduldig

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2

2 TIMOTEUS 2:24 Die Boodskap (DB)

Iemand wat vir die Here werk, moet nie baklei nie.

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2

2 TIMOTEUS 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here se diensknegte moenie twis nie, maar moet goedgesind teenoor almal wees. Hulle moet bekwaam wees om mense doeltreffend te onderrig en geduldig wees met moeilike mense.

Deel
Lees 2 TIMOTEUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's