YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 JOHANNES 1:8

2 JOHANNES 1:8 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet versigtig wees! As julle nie versigtig is nie, sal julle alles verloor waarvoor ons gewerk het. As julle versigtig is en dit nie verloor nie, dan sal God die hele beloning vir julle gee.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1

2 JOHANNES 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1

2 JOHANNES 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet toesien dat julle nie verloor wat ons voor gewerk het nie, maar dat julle die volle loon ontvang.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1

2 JOHANNES 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Let daarop dat julle nie verloor wat ons deur harde werk verkry het nie, maar eerder 'n volle loon ontvang.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1

2 JOHANNES 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Pas op vir julleself dat ons nie verloor wat ons gedoen het nie, maar dat ons 'n volle beloning ontvang.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1

2 JOHANNES 1:8 Die Boodskap (DB)

Moenie toelaat dat ons werk onder julle ontspoor nie. Julle moet mos nog die volle beloning van God ontvang.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1

2 JOHANNES 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees op die uitkyk vir sulke mense sodat ons nie sal verloor waarvoor ons baie hard gewerk het nie, maar eerder die volle beloning sal ontvang.

Deel
Lees 2 JOHANNES 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's