YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja Jesaja 14

1

Jesaja Jesaja 14:12

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Hoe het jy uit die hemel geval, o Lucifer, seun van die môre! hoe is jy op die grond afgekap, wat die nasies verswak het!

Vergelyk

Verken Jesaja Jesaja 14:12

2

Jesaja Jesaja 14:13

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want jy het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, Ek sal my troon verhef bo die sterre van God; Ek sal ook sit op die berg van samekoms, in die uithoeke van die noorde.

Vergelyk

Verken Jesaja Jesaja 14:13

3

Jesaja Jesaja 14:14

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Ek sal opklim bo die hoogtes van die wolke; Ek sal wees soos die Allerhoogste.

Vergelyk

Verken Jesaja Jesaja 14:14

4

Jesaja Jesaja 14:15

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Tog sal jy na die hel neergebring word, na die kante van die kuil.

Vergelyk

Verken Jesaja Jesaja 14:15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's