YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 14:15

JESAJA 14:15 Bybel vir almal (ABA)

Maar nou gaan jy af na die doderyk, na die diepste plek in die doderyk.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil!

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar jy stort af in die doderyk, af tot in sy diepste deel.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jy is egter na die doderyk afgebring, tot in die afgeleë put.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Tog sal jy na die hel neergebring word, na die kante van die kuil.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:15 Die Boodskap (DB)

Maar kyk wat het nou met jou gebeur. Hier is jy in die bodemlose put van die doderyk.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar in plaas daarvan sal jy in die doderyk beland, in sy diepste deel.

Deel
Lees JESAJA 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's