YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 14:14

JESAJA 14:14 Bybel vir almal (ABA)

Ek sal opklim tot bo die wolke en ek sal word soos die Hoogste God self.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

ek klim op tot bokant die wolke, ek word soos die Allerhoogste self.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek wil opgaan tot bo die rûe van wolke, my gelykstel aan die Allerhoogste.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal opklim bo die hoogtes van die wolke; Ek sal wees soos die Allerhoogste.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:14 Die Boodskap (DB)

Ek gaan bokant die wolke uitklim en soos die allerhoogste God self word!”

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal opklim tot in die hoogste hemele. Soos die Allerhoogste sal ek word.’

Deel
Lees JESAJA 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's