YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 14:12

JESAJA 14:12 Bybel vir almal (ABA)

Jy was soos die môrester, maar jy het uit die lug geval, jy het ander volke oorwin, maar jy het op die grond geval.’

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! Hoe lê jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies!

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy wat die helder môrester was, het uit jou hemel geval. Jy wat 'n oorwinnaar van nasies was, is in die grond in verpletter.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoe het jy geval uit die hemelruim, môrester, seun van die daeraad! Hoe is jy tot op die grond neergekap, jy wat nasies verslaan het!

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoe het jy uit die hemel geval, o Lucifer, seun van die môre! hoe is jy op die grond afgekap, wat die nasies verswak het!

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:12 Die Boodskap (DB)

Koning van Babel, jy wat gedink het jy is soos die môrester wat hoër sit as al die ander sterre, kyk nou net hoe het jy uit die hemel geval! Kyk hoe hulpeloos lê jy hier op die grond, en dit nogal jy, die een wat soveel ander nasies op hulle knieë gedwing en platgeloop het.

Deel
Lees JESAJA 14

JESAJA 14:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe het jy uit die hemel geval, blink ster, seun van die môre! Jy is op die aarde neergegooi, jy wat die nasies van die wêreld verpletter het.

Deel
Lees JESAJA 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's