1
Psalms 57:1
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Vir die •musiekleier. Op “Moenie verwoes nie”. Van Dawid. 'n Miktaam . Toe hy voor Saul in die grot in gevlug het.
Vergelyk
Verken Psalms 57:1
2
Psalms 57:10
Ek wil U dank onder die volke, my Heer, ek wil U besing onder die nasies
Verken Psalms 57:10
3
Psalms 57:2
Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U skuil ek; in die skadu van u vlerke sal ek skuil totdat die vernietiging verby is.
Verken Psalms 57:2
4
Psalms 57:11
want groot, tot aan die hemel, reik u troue liefde; tot by die wolke is u waarheid.
Verken Psalms 57:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's