YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 57:10

PSALMS 57:10 Die Boodskap (DB)

Tussen verskillende volke sal ek U prys, Here. Ek sal lofliedere sing om U tussen vreemde nasies te eer.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek wil U loof onder die volke, o Here, psalmsing tot u eer onder die nasies.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek wil U dank onder die volke, my Heer, ek wil U besing onder die nasies

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want u goedertierenheid is groot tot in die hemel en u trou tot in die wolke.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Die Boodskap (DB)

Tussen verskillende volke sal ek U prys, Here. Ek sal lofliedere sing om U tussen vreemde nasies te eer.

Deel
Lees PSALMS 57

PSALMS 57:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voor die volke wil ek U prys, Here, tussen die nasies wil ek u lof besing.

Deel
Lees PSALMS 57
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's