PSALMS 57:11 - Compare All Versions
PSALMS 57:11 ABA (Bybel vir almal)
want U doen oral wat U belowe, ook tot by die hemel. U is oral dieselfde, ook tot by die wolke.
Deel
PSALMS 57 ABAPSALMS 57:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele en u trou tot by die wolke.
Deel
PSALMS 57 AFR53PSALMS 57:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
want u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke!
Deel
PSALMS 57 AFR83PSALMS 57:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
want groot, tot aan die hemel, reik u troue liefde; tot by die wolke is u waarheid.
Deel
PSALMS 57 AFR20PSALMS 57:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verhef U, o God, bo die hemele; laat U heerlikheid wees bo die hele aarde.
Deel
PSALMS 57 CAB23PSALMS 57:11 DB (Die Boodskap)
Ek doen dit omdat u liefde vir my baie groot is. Dit is so groot dat ’n mens dit nie kan meet nie! En U bly getrou.
Deel
PSALMS 57 DBPSALMS 57:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Want u trou is hoër as die hemele, u waarheid reik tot in die wolke.
Deel
PSALMS 57 NLV