YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 111

1

Psalms 111:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die begin van wysheid is ontsag vir die HERE; almal wat sy opdragte uitvoer, het goeie insig. Sy lof hou vir altyd stand.

Vergelyk

Verken Psalms 111:10

2

Psalms 111:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Halleluja! Ek wil die HERE prys met my hele hart, in die kring van opregtes en in die byeenkoms.

Vergelyk

Verken Psalms 111:1

3

Psalms 111:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Indrukwekkend is die werke van die HERE, 'n bron van nadenke vir almal wat vreugde daarin vind.

Vergelyk

Verken Psalms 111:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 111

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's