YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 111:10

PSALMS 111:10 Bybel vir almal (ABA)

As iemand wysheid wil kry, dan moet hy die Here eer en dien, as iemand regtig verstandig wil word, dan moet hy doen wat die Here wil hê. Mense moet die Here prys, hulle moet Hom altyd prys.

Deel
Lees PSALMS 111

PSALMS 111:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Resj. Die vrees van die HERE is die beginsel van die wysheid; Sin. almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand. Tau. Sy lof bestaan tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 111

PSALMS 111:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wysheid begin met die dien van die Here; almal wat dit doen, het ware insig. Die roem van die Here hou altyd stand.

Deel
Lees PSALMS 111

PSALMS 111:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die begin van wysheid is ontsag vir die HERE; almal wat sy opdragte uitvoer, het goeie insig. Sy lof hou vir altyd stand.

Deel
Lees PSALMS 111

PSALMS 111:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrees van die HERE is die begin van wysheid; goeie verstand het almal wat sy gebooie doen; sy lof is tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 111

PSALMS 111:10 Die Boodskap (DB)

Om gelukkig te wees moet jy die Here dien. Dit is die goue reël van die lewe. As jy dit doen, verstaan jy die geheim van die lewe. Die Here verdien al die dankies wat mense Hom kan gee.

Deel
Lees PSALMS 111

PSALMS 111:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eerbied vir die HERE is die begin van wysheid. Dié wat sy voorskrifte navolg, het goeie insig. Hy sal vir altyd geprys word!

Deel
Lees PSALMS 111
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's