PSALMS 111:1
PSALMS 111:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys. Ek wil vir die Here dankie sê in die gemeente, in die vergadering van mense wat eerlik lewe.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Met my hele hart wil ek die Here loof in die samekoms van die opregtes, in die gemeente.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Ek wil die HERE prys met my hele hart, in die kring van opregtes en in die byeenkoms.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys die HERE. Ek wil die HERE loof met my hele hart, in die vergadering van die opregtes en in die vergadering.
Deel
Lees PSALMS 111