YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 9

1

Spreuke 9:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die begin van wysheid is ontsag vir die HERE, en kennis van die Heilige is insig.

Vergelyk

Verken Spreuke 9:10

2

Spreuke 9:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moenie 'n spotter teregwys nie, anders haat hy jou; wys 'n wyse tereg, en hy sal jou liefhê.

Vergelyk

Verken Spreuke 9:8

3

Spreuke 9:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Gee aan 'n wyse, en hy word nog wyser; deel kennis mee aan 'n regverdige, en sy geleerdheid neem toe.

Vergelyk

Verken Spreuke 9:9

4

Spreuke 9:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Ja, deur my, Wysheid, word jou lewensdae meer, word daar vir jou lewensjare bygevoeg.

Vergelyk

Verken Spreuke 9:11

5

Spreuke 9:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Wie 'n spotter vermaan, haal vir homself skande op die hals, en wie 'n goddelose teregwys, kry 'n klad op sy naam.

Vergelyk

Verken Spreuke 9:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest