1
Markus 9:23
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Jesus vra hom toe: “ ‘As U kan?’ Alle dinge is moontlik vir iemand wat glo. ”
Vergelyk
Verken Markus 9:23
2
Markus 9:24
Onmiddellik roep die vader van die kind uit: “Ek glo! Kom my ongeloof te hulp! ”
Verken Markus 9:24
3
Markus 9:28-29
Nadat Jesus 'n huis binnegegaan het, en hulle alleen was, het sy dissipels Hom gevra: “Waarom kon ons dan die gees nie uitdryf nie?” Hy het vir hulle gesê: “Hierdie soort kan met niks anders as met gebed uitgedryf word nie.”
Verken Markus 9:28-29
4
Markus 9:50
Sout is goed, maar as sout smaakloos geword het, waarmee sal julle dit weer smaak gee? Julle moet sout in julleself hê en in vrede met mekaar leef. ”
Verken Markus 9:50
5
Markus 9:37
“Wie een van hierdie kindertjies in my Naam ontvang, ontvang My, en wie My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het.”
Verken Markus 9:37
6
Markus 9:41
Wie vir julle in my Naam 'n beker water te drinke gee omdat julle aan Christus behoort – •Amen, Ek sê vir julle: Hy sal beslis nie sy beloning verbeur nie.”
Verken Markus 9:41
7
Markus 9:42
“Wie een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit sou vir hom beter wees as die maalklip van 'n donkie om sy nek gehang en hy in die see gegooi word.
Verken Markus 9:42
8
Markus 9:47
En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit! Dit is beter vir jou om met een oog die •koninkryk van God in te gaan as om met twee oë in Gehenna gegooi te word
Verken Markus 9:47