YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Lukas 10

1

Lukas 10:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, Ek het aan julle gesag gegee om op slange en skerpioene te trap, en ook oor al die mag van die vyand. Niks sal julle enige skade kan aandoen nie.

Vergelyk

Verken Lukas 10:19

2

Lukas 10:41-42

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die Here antwoord haar: “Martha, Martha, jy kwel en ontstel jou oor so baie dinge, maar net een ding is noodsaaklik, en Maria het die goeie deel gekies; dit sal nie van haar af weggeneem word nie.”

Vergelyk

Verken Lukas 10:41-42

3

Lukas 10:27

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy het geantwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself. ”

Vergelyk

Verken Lukas 10:27

4

Lukas 10:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy het vir hulle gesê: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Daarom moet julle bid tot die Here, aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.

Vergelyk

Verken Lukas 10:2

5

Lukas 10:36-37

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wie van hierdie drie, dink jy, was 'n naaste vir die man wat deur die rowers oorval is?” En hy het geantwoord: “Die een wat ontferming aan hom betoon het.” Toe sê Jesus vir hom: “Gaan maak jy ook so.”

Vergelyk

Verken Lukas 10:36-37

6

Lukas 10:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Gaan nou! Kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.

Vergelyk

Verken Lukas 10:3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest