YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 10:3

LUKAS 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gaan nou! Kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Bybel vir almal (ABA)

Gaan nou, maar onthou, Ek stuur julle na die mense in die wêreld, en julle sal wees soos skape wat tussen gevaarlike wolwe is.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan nou! Maar onthou: Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gaan nou! Kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gaan voort: kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Die Boodskap (DB)

“Gaan nou na die plekke toe waarheen Ek nog op pad is. Maar wees gewaarsku: daar wag groot gevare op julle. Ek stuur julle soos ’n klompie skape deur ’n bos wat wemel van gevaarlike diere.

Deel
Lees LUKAS 10

LUKAS 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan nou, en onthou dat Ek julle soos lammers tussen wolwe instuur.

Deel
Lees LUKAS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's