YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 20:8

LEVITIKUS 20:8 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet aanhou om te doen wat Ek wil hê. Ek is die Here, Ek wy julle aan My.

Deel
Lees LEVITIKUS 20

LEVITIKUS 20:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En onderhou my insettinge en doen dit. Ek is die HERE wat julle heilig.

Deel
Lees LEVITIKUS 20

LEVITIKUS 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gehoorsaam my voorskrifte en leef daarvolgens. Ek is die Here, Ek heilig julle aan My.

Deel
Lees LEVITIKUS 20

LEVITIKUS 20:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle moet my vaste voorskrifte nakom en dit uitvoer. Ek is die HERE wat julle heilig maak.

Deel
Lees LEVITIKUS 20

LEVITIKUS 20:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle moet my insettinge onderhou en dit doen: Ek is die HERE wat julle heilig.

Deel
Lees LEVITIKUS 20

LEVITIKUS 20:8 Die Boodskap (DB)

Hou vas aan my reëls en leef volgens hulle, want Ek, die Here, het julle aan My alleen verbind.”

Deel
Lees LEVITIKUS 20

LEVITIKUS 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou my gebooie en wees gehoorsaam, want Ek is die HERE wat julle heilig maak.

Deel
Lees LEVITIKUS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's