YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Johannes 7

1

Johannes 7:38

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy wat in My glo, soos wat die Skrif sê, ‘Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.’ ”

Vergelyk

Verken Johannes 7:38

2

Johannes 7:37

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gaan staan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My kom, en drink!

Vergelyk

Verken Johannes 7:37

3

Johannes 7:39

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dit het Hy van die Gees gesê wat dié wat in Hom glo, sou ontvang. Die Gees was immers nog nie daar nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

Vergelyk

Verken Johannes 7:39

4

Johannes 7:24

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moenie op die oog af oordeel nie, maar oordeel regverdig. ”

Vergelyk

Verken Johannes 7:24

5

Johannes 7:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy wat uit sy eie praat, soek sy eie eer, maar Hy wat die eer soek van die Een wat Hom gestuur het – Hy is geloofwaardig en daar is geen onreg in Hom nie.

Vergelyk

Verken Johannes 7:18

6

Johannes 7:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jesus antwoord hulle toe: “Wat Ek leer, is nie my eie nie, maar kom van Hom wat My gestuur het.

Vergelyk

Verken Johannes 7:16

7

Johannes 7:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die wêreld kan julle nie haat nie, maar hy haat My, omdat Ek van hom getuig dat sy dade boos is.

Vergelyk

Verken Johannes 7:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest