YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 7:16

JOHANNES 7:16 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Dit wat Ek vir julle leer, kom nie van My nie. Dit kom van God wat My na die wêreld gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Dit wat Ek vir julle leer, kom nie van My nie. Dit kom van God wat My na die wêreld gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het vir hulle gesê: “Wat Ek die mense leer, kom nie van Myself af nie, maar van Hom wat My gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus antwoord hulle toe: “Wat Ek leer, is nie my eie nie, maar kom van Hom wat My gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar syne wat My gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Ek het nie self hierdie dinge opgemaak nie. Wat Ek hierdie mense leer, kom direk van God af. Hy het My gestuur om dit te kom doen.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As antwoord het Jesus gesê: “My onderrig is nie my eie nie, maar van Hom wat My gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's