YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 7:7

JOHANNES 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die wêreld kan julle nie haat nie; maar My haat hy, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Bybel vir almal (ABA)

Die mense van die wêreld kan julle nie haat nie, maar hulle haat My, want Ek sê hulle doen slegte dinge.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die wêreld kan julle nie haat nie; maar My haat hy, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wêreld kan vir julle nie haat nie; maar hy haat My, omdat Ek openlik verklaar dat sy dade sleg is.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die wêreld kan julle nie haat nie, maar hy haat My, omdat Ek van hom getuig dat sy dade boos is.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die wêreld kan jou nie haat nie; maar my haat hy, omdat ek daarvan getuig dat sy werke sleg is.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Die Boodskap (DB)

Sondige mense word mos nie vir julle kwaad soos hulle vir My kwaad word nie. Ek sê mos reguit vir hulle dat hulle op die duiwel se pad is en daarvan hou hulle niks.

Deel
Lees JOHANNES 7

JOHANNES 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mensdom kan julle nie haat nie, maar hy haat My omdat Ek openlik oor hom getuig het dat sy optredes boos is.

Deel
Lees JOHANNES 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's