YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 48

1

Jesaja 48:17-18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

So sê die HERE, jou •losser, die Heilige van Israel: “Ek is die HERE jou God, wat jou leer tot jou voordeel, wat jou lei op die pad wat jy moet loop. As jy maar net ag sou slaan op my gebooie, dan sou jou vrede soos 'n rivier wees, jou geregtigheid soos die golwe van die see

Vergelyk

Verken Jesaja 48:17-18

2

Jesaja 48:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie in 'n silwersmeltoond nie. Ek het jou getoets in die smeltkroes van ellende.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:10

3

Jesaja 48:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ter wille van Myself, ja, ter wille van Myself tree Ek op. Want hoe sou my Naam nie ontheilig word nie! En my heerlikheid – aan geen ander sal Ek dit gee nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:11

4

Jesaja 48:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Daar is geen vrede vir die goddeloses nie,” sê die HERE.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest