YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 49

1

Jesaja 49:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kan 'n vrou haar suigeling vergeet, haar nie ontferm oor die seun van haar moederskoot nie? Selfs al sou hulle vergeet, Ek, ja, Ek sal jou nie vergeet nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:15

2

Jesaja 49:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, op twee handpalms het Ek jou ingegrif; jou stadsmure is steeds voor My.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:16

3

Jesaja 49:25

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar, so sê die HERE: “Selfs gevangenes sal van 'n held weggeneem word, en krygsgevangenes sal vrykom van 'n geweldenaar. Teen hom wat met jou die stryd aanknoop, sal Ek self die stryd aanknoop, en jou kinders – Ek self sal hulle verlos.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:25

4

Jesaja 49:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy het gesê: “Dit is nie genoeg dat jy vir My 'n dienskneg is om die stamme van Jakob op te rig nie, om dié wat bewaar gebly het van Israel, te laat terugkeer nie. Ek gee jou as 'n lig vir nasies, sodat my heil sal strek tot aan die uiteindes van die aarde. ”

Vergelyk

Verken Jesaja 49:6

5

Jesaja 49:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jubel, hemel, en juig, aarde! Breek uit in jubelkrete, berge! Want die HERE het sy volk getroos, Hom oor sy magteloses ontferm.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 49

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest