YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 36

1

Jesaja 36:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En as jy vir my sou sê, ‘Op die HERE ons God vertrou ons’? Is Hy dan nie die Een wie se offerhoogtes en altare Hiskia verwyder het toe hy vir Juda en Jerusalem gesê het, ‘Voor hierdie altaar moet julle in aanbidding buig!’ nie?”

Vergelyk

Verken Jesaja 36:7

2

Jesaja 36:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia, het Sanherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en hulle verower.

Vergelyk

Verken Jesaja 36:1

3

Jesaja 36:21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hulle het egter stilgebly en hom nie met 'n enkele woord geantwoord nie, want die bevel van die koning was: “Julle moet hom nie antwoord nie!”

Vergelyk

Verken Jesaja 36:21

4

Jesaja 36:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wie was daar onder al die gode van hierdie lande wat hulle land uit my hand gered het, dat die HERE dan Jerusalem uit my hand sal red?’ ”

Vergelyk

Verken Jesaja 36:20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest