YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 12

1

Jesaja 12:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, God is my verlossing; ek vertrou en is nie ontsteld nie. Ja, die HERE, die HERE is my toevlug en my sterkte; Hy het my tot hulp gekom.

Vergelyk

Verken Jesaja 12:2

2

Jesaja 12:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle sal met vreugde water skep uit die fonteine van verlossing.

Vergelyk

Verken Jesaja 12:3

3

Jesaja 12:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Besing die HERE, want verhewe dinge het Hy gedoen; dit moet bekend word oor die hele aarde.’

Vergelyk

Verken Jesaja 12:5

4

Jesaja 12:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Julle sal op daardie dag sê, ‘Prys die HERE! Roep sy Naam uit! Maak onder die volke sy dade bekend! Verkondig dat sy Naam verhewe is!

Vergelyk

Verken Jesaja 12:4

5

Jesaja 12:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jy sal op daardie dag sê: “Ek dank U, HERE, Ja, U was toornig op my, maar u toorn het bedaar, U troos my.

Vergelyk

Verken Jesaja 12:1

6

Jesaja 12:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Roep uit en jubel, inwoners van Sion, want die Heilige van Israel is groot in julle midde.”

Vergelyk

Verken Jesaja 12:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 12

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest