YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 12:1

JESAJA 12:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En in dié dag moet jy sê: HERE, ek wil U loof; al was U vir my toornig, u toorn het afgewend en U het my getroos.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Bybel vir almal (ABA)

Jy sal daardie dag sê: “Here, ek wil U prys, want U was kwaad vir my, maar U is nie meer kwaad nie en U het dit weer goed laat gaan met my.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN in dié dag sal jy sê: Ek dank U, HERE, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op daardie dag sal jy sê: “Ek loof U, Here! U was kwaad vir my, maar U is nou nie meer kwaad nie en U het vir my uitkoms gegee.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jy sal op daardie dag sê: “Ek dank U, HERE, Ja, U was toornig op my, maar u toorn het bedaar, U troos my.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En in dié dag moet jy sê: HERE, ek wil U loof; al was U vir my toornig, u toorn het afgewend en U het my getroos.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag sal julle die volgende lied sing: “Loof die Here! U was kwaad vir ons, maar daardie tyd is verby, nou troos en ondersteun U ons!

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag sal jy sing: “Ek prys U, HERE! U was kwaad vir my, maar U is nie meer nie. Nou troos U my.

Deel
Lees JESAJA 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's