YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 12:2

JESAJA 12:2 Bybel vir almal (ABA)

U is die God wat my sal red. Ek glo dit, en ek sal nie bang wees nie. Die Here maak my sterk en bly. Hy is my Redder.”

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die Here HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.”

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, God is my verlossing; ek vertrou en is nie ontsteld nie. Ja, die HERE, die HERE is my toevlug en my sterkte; Hy het my tot hulp gekom.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, God is my redding; Ek sal vertrou en nie vrees nie, want die HERE HERE is my sterkte en my psalm; ook hy het my tot heil geword.

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2 Die Boodskap (DB)

Kyk, God het ons kom red. Ons stel ons vertroue in Hom, ons is nie meer bang vir Hom nie. Die Here ons God maak ons sterk en beskerm ons. Hy is ons verlosser.”

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die HERE, die HERE is my krag en my lied. Hy het my kom red.”

Deel
Lees JESAJA 12

JESAJA 12:2

JESAJA 12:2 AFR83JESAJA 12:2 AFR83JESAJA 12:2 AFR83JESAJA 12:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's