JESAJA 12:4
JESAJA 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is.
JESAJA 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal daardie dag sê: “Prys die Here, sê vir almal wie Hy is, vertel vir al die volke wat Hy gedoen het, sê vir hulle Hy is belangriker as alles.
JESAJA 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle sal in dié dag sê: Dank die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is!
JESAJA 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is.
JESAJA 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle sal op daardie dag sê, ‘Prys die HERE! Roep sy Naam uit! Maak onder die volke sy dade bekend! Verkondig dat sy Naam verhewe is!
JESAJA 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in dié dag moet julle sê: Prys die HERE, roep sy Naam aan, verkondig sy handelinge onder die volke, maak melding dat sy Naam hoog is.