YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Hebreërs 1

1

Hebreërs 1:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy is die uitstraling van God se heerlikheid, en die ewebeeld van sy wese. Hy hou alles in stand deur sy magtige woord; en nadat Hy die reiniging van sondes bewerk het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogtes.

Vergelyk

Verken Hebreërs 1:3

2

Hebreërs 1:1-2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

In die ou tyd het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, maar in hierdie eindtyd het Hy met ons gepraat deur sy Seun. Hom het Hy aangestel as erfgenaam van alle dinge, en deur Hom het Hy ook die wêreld geskep.

Vergelyk

Verken Hebreërs 1:1-2

3

Hebreërs 1:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Is hulle nie almal dienende geeste, wat uitgestuur word ter wille daarvan om hulle wat die verlossing sal beërf, by te staan nie?

Vergelyk

Verken Hebreërs 1:14

4

Hebreërs 1:10-11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En: “U het aan die begin, o Here, die aarde se fondamente gegrondves, en die hemele is die werk van u hande. Hulle sal vergaan, maar U bly bestaan. Soos 'n kledingstuk sal hulle almal verslyt

Vergelyk

Verken Hebreërs 1:10-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's