HEBREËRS 1:14
HEBREËRS 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is hulle nie almal dienende geeste, wat uitgestuur word ter wille daarvan om hulle wat die verlossing sal beërf, by te staan nie?
HEBREËRS 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Nee, Hy het dit nie vir die engele gesê nie. Want hulle is almal geeste wat vir God werk, en Hy stuur hulle om die mense te help, want God wil die mense red.
HEBREËRS 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Nee, Hy het dit nie vir die engele gesê nie. Want hulle is almal geeste wat vir God werk, en Hy stuur hulle om die mense te help, want God wil die mense red.
HEBREËRS 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?
HEBREËRS 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is hulle dan nie almal geeste in diens van God, wat Hy uitstuur om dié te dien wat die saligheid gaan beërf nie?
HEBREËRS 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is hulle nie almal dienende geeste, wat uitgestuur word ter wille daarvan om hulle wat die verlossing sal beërf, by te staan nie?
HEBREËRS 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is hulle nie almal dienende geeste wat uitgestuur is om te dien vir die wat erfgename van die saligheid sal wees nie?