YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Genesis 41

1

Genesis 41:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Josef het die farao geantwoord: “Dit berus nie by my nie! Net God kan 'n gunstige antwoord gee vir die farao.”

Vergelyk

Verken Genesis 41:16

2

Genesis 41:38

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

en die farao het vir sy dienaars gevra: “Sal ons so iemand vind, 'n man in wie die Gees van God is?”

Vergelyk

Verken Genesis 41:38

3

Genesis 41:39-40

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê die farao vir Josef: “Noudat God dit alles aan jou bekend gemaak het – daar is niemand so verstandig en wys soos jy nie – sal jy self hoof van my hofhouding word, en aan jou bevele sal my hele volk gehoorsaam wees. Net wat die troon betref, is ek jou meerdere.”

Vergelyk

Verken Genesis 41:39-40

4

Genesis 41:52

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Sy tweede seun het hy Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende”.

Vergelyk

Verken Genesis 41:52

5

Genesis 41:51

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Josef het die eersgeborene Manasse genoem, “want,” het hy gesê, “God het my al my swaarkry laat vergeet, en ook my hele familie”.

Vergelyk

Verken Genesis 41:51

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest