YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 41:52

GENESIS 41:52 Bybel vir almal (ABA)

Josef het sy tweede seun Efraim genoem. Hy het gesê: “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek baie swaar gekry het.”

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesê, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het sy ander seun Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek verneder is.”

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:52 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy tweede seun het hy Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende”.

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:52 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die naam van die tweede het hy Efraim genoem: want God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:52 Die Boodskap (DB)

Die tweede seun het hy Efraim genoem, want, het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende”.

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tweede een het hy Efraim genoem, want hy het gesê: “God het my voorspoedig gemaak in die land van my swaarkry.”

Deel
Lees GENESIS 41
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's