YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 41:16

GENESIS 41:16 Bybel vir almal (ABA)

Josef het vir die farao gesê: “Dit is nie ék wat dit doen nie. Dit is Gód wat vir jou die regte antwoord sal gee.”

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Josef het Farao geantwoord en gesê: Niks vir my nie! God sal Farao 'n gunstige antwoord gee.

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het vir die farao gesê: “Nie ek nie! God gee dié goeie antwoord vir u.”

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Josef het die farao geantwoord: “Dit berus nie by my nie! Net God kan 'n gunstige antwoord gee vir die farao.”

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Josef het Farao geantwoord en gesê: Dit is nie in my nie: God sal Farao 'n antwoord van vrede gee.

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:16 Die Boodskap (DB)

“Eintlik is dit nie ek nie, Meneer,” het Josef gesê, “maar God wat u drome kan uitlê.”

Deel
Lees GENESIS 41

GENESIS 41:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee, ek kan nie!” antwoord Josef. “Maar God kan die verklaring gee.”

Deel
Lees GENESIS 41
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's